Al Staan Jy Op Jou Kop - En Ander Lawwe Rympies

NZ$10.00

Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet? Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs.

ISBN: 9781776250585

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Illustrator / Illustrasies: Nici Brockwell

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.

Dagboek van n Wimp 08: Ongeluksvoel
NZ$18.00
Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
NZ$10.00
Klein boek van: Toweragtige toertjies
NZ$9.00
Ouma Hester en die Superkomeet
NZ$10.00
Krok en Dil
NZ$10.00