Jan Braai: Nuutste: ATMOSVUUR (SIGNED COPY)
Hierdie boek is 'n universele gids oor alles wat Jan Braai tans oor braai weet. Dit is 'n viering van hierdie wonderlike Suid-Afrikaanse tradisie waaraan 15-20 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op 24 September op Nasionale Braaidag deelneem. Om hierdie kulturele gebeurtenis se 20ste herdenking te vier het Jan Braai meer as 200 resepte bymekaargesit wat oor 'n houtvuur gaargemaak en daar langsaan geniet kan word.
Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir tradisionele gunstelinge soos klassieke potjies, steaks, burgers en ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorberei word, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en die meegaande fotografie sal jou mond laat water en jou familie en vriende geesdriftig op 'n samekoms langs die vuur laat aandring terwyl jy jou braaivaardighede ten toon stel. Jan Braai se duidelike instruksies en nugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat selfs groentjiebraaiers hierdie resepte maklik baasraak.
Daar is iets vir almal in hierdie boek, en die maklik verkrygbare bestanddele beteken dis verspot maklik om die maaltye saam te stel, aangesien die meeste items waarskynlik reeds byderhand is, of met min moeite of 'n vinnige rit na die supermark in die hande gekry kan word.
Ook beskikbaar in Engels, as 'Atmosfire'.
Binnekort is getekende kopiee beskikbaar by Something From Home! Hou die spasie dop
ISBN: 9781485900542
Pages: 432 (Hard cover A4,heavy book)
Writer / Skrywer: Jan Braai

Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’n gedaantewisseling of twee. Vind liplekker hoender-, beesvleis-, vegetariese en veganistiese braaibroodjie- en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertande vergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur – dis mos nou lekker!