Boek van die opregte (Sagteband)

NZ$30.00
Only 1 available

Toe hierdie merkwaardige apokriewe boek meer as tien jaar gelede die eerste keer in Afrikaans verskyn het, is dit byna onmiddellik uitverkoop. En omdat daar sedertdien steeds groot aanvraag daarvoor is, het Vaandel Uitgewers besluit om dit nou weer uit te gee. Die geskiedenis van die Opregte strek vanaf die Skeppingsverhaal tot waar Israel die Beloofde Land binnegaan. Ons maak met ‘n verskeidenheid karakters kennis, o.a. met Nimrod se teenstrydige en geweldadige karakter. Abraham en Noag wat nie net tydgenote was nie, maar ook goeie vriende. Ons leer hulle intiem ken; veral vir Abraham, wat God se vriend was. Sy besonderse karakter, waardigheid en gasvryheid word treffend beskryf, en hier kry ons ook ‘n pragtige weergawe van Abraham en Isak se Vader-seun-verhouding daar op die berg waar Isak geoffer moes word. Ons lees van Isak se besoek aan sy seun Jakob om hom met die verlies van Josef te troos. Die Boek van die Opregte sal u weer en weer wil lees!

Category : Naslaan

SKU : 9780958377980

Author : Jan Combrink

Language : Afrikaans

Size : 135 mm x 210 mm

Page Count : 282

Format : Paperback

Publisher : Vaandel Uitgewers

Add To Cart

Anoniem - Chanette Paul
NZ$39.00
Sold out / Teken aan op waglys
Ek kan nou lees: Prinsesstories (Groot Druk)
NZ$16.00
Laat Sy liefde jou lei - Milanie Vosloo
NZ$35.00
Gebede vir my Seuntjie (Spons hardeband)
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$28.00
Sold out / Teken aan op waglys
Bybel Stories vir Kinders (Sponsgevulde Hardeband)
NZ$35.00