Diana se dag - Helene de Kock

NZ$39.00
Only 1 available

Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jongmeisie erf sy 'n las skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie. Dit pla haar tot 'n studiebeurs van 'n anonieme skenker in haar finale skooljaar help om haar passie vir wynmaak te ontluik. Maar in die Boland leer sy opnuut dat vooroordeel steeds stewig in die mensdom sit.

Duncan Weston, aantreklike erfgenaam van Soeterwijn en aspirant politikus, het sy oog op die talentvolle Diana. En dan is daar Lutz Weilandt, die plaaslike chirurg - meelewend, maar enigmaties. Albei hierdie manne het 'n kwessie met verbintenis. Een vrees dit. Terwyl die ander nie 'n benul het wat 'n ware verhouding behels nie.

Helene de Kock bewys weereens hoekom sy as een van Afrikaans se beste verhoudingsromansiers gereken word. Diana se dag is onvoorspelbaar en deernisvol met karakters wat deurgaans inspireer en ontroer.

Author Helene De Kock

Languages Afrikaans

Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd

Paperback / Softback

Number of Pages 288

Barcode 9780798183857

Add To Cart

Manne wat bemoedig - deur Francine Rivers
NZ$35.00
Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2
NZ$29.00
DEON MEYER - Jagveld en ander draaiboeke
NZ$42.00
Hykie Berg - My storie van hoop
NZ$35.00
Die wêreld het Oupas & Oumas nodig fotoraam hangbord
NZ$19.00