Die wandelende geraamte en ander spooksprokies
Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding van ’n gesoute bibliotekaresse se vreugde oor kinders wat ’n ou hardebandbundel met Langenhoven se spookstories uit die volwasse afdeling smokkel om in die kinderafdeling voos te lees.
ISBN: 9781485311775
Writer / Skrywer: C. J. Langenhoven
Compiled by / Saamgestel deur: Wendy Maartens
Illustrator / Illustrasies: Marjorie van Heerden
Paperback / Sagteband
Pictures / Prentjies

Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel deur Wendy Maartens om by die oorspronklike teks aan te sluit, en terselfdertyd ook tot die kind van vandag te spreek.