Fiela se Kind deur Dalene Matthee
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
ISBN: 9780624087823
Writer / Skrywer: Daleen Matthee
Paperback / Sagteband
Publisher / Publiseerder: Tafelberg Uigewers