Slimkoppe - Ek is Vier
Slimkoppe Ek is Vier is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vierjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers.
ISBN: 9781775783411
Writer / Skrywer: C. Bloch • A. Connelly • A. Koopman • J. Price
Illustrator / Illustrasies: Sandy Lightley
Paperback / Sagteband

Ben is vier. Hy hou daarvan om goed van bokse en bottels te maak. Ben is lief vir hardloop en speel graag sokker saam met sy Slimkop-vriende. Kom leer en ontdek nuwe en opwindende dinge saam met Ben, Emma en Sam.