VLEIS: Die omvattende gids - Annelien Pienaar
Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie.
ISBN: 9780798179355
Writer / Skrywer: Annelien Pienaar
Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau
Paperback / Sagteband

Vleis: Die Omvattende Gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat:
Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het – daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet
Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak
Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle
Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer
ANDER BOEKE VAN ANNELIEN:
MEAT - The ultimate guide / VLEIS - Die omvattende gids
Boerekos with a TWIST / Boerekos met ‘n TWIST