Waarvoor is seerowers bang?
Sanmarie vind uit waarvoor seerowers bang is.
ISBN: 9780799354867
Writer / Skrywer: Jaco Jacobs
Paperback / Sagteband
Pictures / Prentjies
Sanmarie vind uit waarvoor seerowers bang is.
ISBN: 9780799354867
Writer / Skrywer: Jaco Jacobs
Paperback / Sagteband
Pictures / Prentjies
Sanmarie vind uit waarvoor seerowers bang is.
ISBN: 9780799354867
Writer / Skrywer: Jaco Jacobs
Paperback / Sagteband
Pictures / Prentjies
Stormsee, skeurtandhaai, swartseeslang. Ek weet waarvoor is seerowers bang! Almal weet seerowers is vreesloos en dapper. Hulle skrik nie vir storms op see nie. Seemonsters gee hulle nie nagmerries nie. En as hulle ‘n seerowerskat moet soek, skrik niks en niemand hulle af nie. Maar Sanmarie is seker daar is een ding waarvoor seerowers sommer baie bang is. En sy is van plan om by haar pa, kaptein Kalamari, en sy twee manskappe, Tjokka en Charlie, uit te vind wat dit is…