Wo(o)rdslim 2
Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.
ISBN: 9780799398007
Writer / Skrywer: Jaco Jacobs
Paperback / Sagteband

Ná die sukses van Wo(o)rdslim, is hier nog een! Hierdie tweede boek het baie bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.
Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!
Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:
Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom ’n verskeidenheid temas
Woordsoekblokke
Spelspeletjies
Letterblokke
Kriptogramme en ander briljante breinboelies.
Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.
Volledige oplossings is agter in die boek.