Koning van Katoren (Afrikaans)
Koning van Katoren
Nederlandse voorgeskrewe boek 1985-1995 in Afrikaanse skole. (oorvertaal na Afrikaans)
Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land – hulle beweer hulle is op soek na ’n nuwe koning, maar niks gebeur nie.
Op ’n dag arriveer ’n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en bedink sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar ná die eerste taak is dit baie duidelik dat hy ’n ernstige bedreiging vir hulle inhou.
Koning van Katoren is ’n veelvuldig bekroonde verhaal wat internasionaal suksesvol en beroemd is. ’n Film word vanjaar uitgereik.
Skrywer: Jan Terlouw
211 x 137 x 10mm (L x W x T) (A5)
Paperback
Pages 181
ISBN: 9781869193614