Soektog in Katoren (Afrikaans)
opvolg van Koning van Katoren : Soektog in Katoren
Katoren, veertig jaar nadat koning Stach die troon bestyg het. Die sestienjarige bokwagter Koss reis deur die land op soek na n man wat as seuntjie ontvoer is en n hele nuwe wereld van geld, reels en skynheiligheid gaan vir hom oop. Aanvanklik is Koss net 'n toeskouer wat hom oor alles verbaas ... maar dan raak hy verlief op Vulcana, en deur haar geinspireer, teken hy op 'n drastiese manier protes aan teen die onreg. Sal Koss uit die moeilikheid kan ontsnap waarin die protes hom dompel?
Oorspronklike taal: Nederlands. Die boek is vertaal na Afrikaans.
Skrywer: Jan Terlouw
ISBN: 9781869198152
212 x 136 x 12mm (L x W x T) (A5)
Paperback
208pp

De vrolijke oude koning van het goede land Katoren is overleden zonder een opvolger te hebben. Zes zure ministers regeren het land en beweren al 17 jaar dat ze een nieuwe koning zoeken, maar er gebeurt niets. Dan komt de 17-jarige Stach de ministers vragen wat je moet doen om koning te worden. De ministers geven Stach zeven bijna onuitvoerbare opdrachten, waarop al velen voor hem hun kracht beproefd hebben. Maar Stach is niet bang. Hij is slim en weet met gezond verstand alle opdrachten uit te voeren, waardoor hij Katoren weer tot een leefbaar land maakt.
(Die boek is in Afrikaans)