Leer my lees (Vlak 2) Kompleet stel (Boek 1-10)
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die lesers vas te le.
ISBN: 9780639602318
Writer / Skrywer: Jose & Reinet Palmer
Paperback / Sagteband: 13.5cm wyd, 21cm hoog, 24 bladsye
Picture book / Prentjieboek
Leer en Lees (aktiwiteite)

Vlak 2: 10x Boekies
VLAK 2:
Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom
Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas
Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat
Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer
Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil
Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk
Leer my lees (Vlak2) 7: Tippie en die mier
Leer my lees (Vlak2) 8: Tippie se kous
Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek 'n boek
Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai