Leer my lees (Vlak 3) Kompleet (Boek 1-10)
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die lesers vas te le.
ISBN: 9780639602325
Writer / Skrywer: Jose & Reinet Palmer
Soft Cover / Sagteband: 13.5cm wyd, 21cm hoog, 24 bladsye
Picture book / Prentjieboek
Leer en Lees (aktiwiteite)

Vlak 3: 10x Boekies
VLAK 3:
Leer my lees (Vlak3) 1: Tippie loop in die reën
Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd
Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets
Leer my lees (Vlak3) 4: Tippie gaan see toe
Leer my lees (Vlak3) 5: Tippie kuier op die plaas
Leer my lees (Vlak3) 6: Tippie ry met die trein
Leer my lees (Vlak3) 7: Tippie plant groente
Leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef
Leer my lees (Vlak3) 9: Tippie plant 'n boom
Leer my lees (Vlak3)10: Tippie kry twee vissies