Woordsoek Boek 1

NZ$16.00

Elke legkaart / raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.

ISBN: 6009653401442

Uitgewer: Diskontobooks South Africa

Quantity:
Add To Cart

Woordsoek Boek 1.1

- Eerste jaar skool kinders sal baie pret hê om hul spelling te oefen deur hierdie woordsoektogte te gebruik.

- Inkleurbladsye is ook ingesluit.

- Boek grootte 204x139mm

Woordsoek Boek 3
NZ$16.00
Wo(o)rdslim 2
NZ$19.00
Woordsoek Boek 2
NZ$16.00
Groot Tree: Ons gaan dokter toe
NZ$16.00
Groot tree: Kan jy asseblief se?
NZ$16.00